Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 13:37
Christo
ons het heeltemal nuwe mountings gebruik, en so ver ( het hom darem al die naweek by Bosvark probeer) gaan alles goed, gaan hom behoorlik uit toets die 14de by Hekpoort Laerskool se 4x4 challange.