Page 3 of 3
Re: Patrol Diesel Fuel Consumption
Posted: 09 Sep 2011 16:09
by Tinus lotz
Julle manne moet fokus!!!!!!
4.8 patol gee omtrend altyd 4.8 km per liter!!!!!op of af of stadig of vinnig4.8 dit staan mos op die deur!!!!!!!

Re: Patrol Diesel Fuel Consumption
Posted: 09 Sep 2011 17:50
by Gerrit Loubser
Behalwe as mens 'n boskaravaan aanhaak en hom deur die sand van Mosambiek sleep

.
Re: Patrol Diesel Fuel Consumption
Posted: 09 Sep 2011 18:23
by Tinus lotz
Re: Patrol Diesel Fuel Consumption
Posted: 09 Sep 2011 19:25
by Kagiso II
Is waar Tinus - Maar ek dink daai krediet kom iemand anders toe - ek be-aam wel: As jy wil brandstof spaar - stap.
As jy ekonomies wil ry - kry vir jou 'n volkswagendieselof die Opel 13oo diesel wat 1 liter per 100 kan doen [en sy tospoed is oor die 200Kmh ]
Nice gadagte maar ek wil nie die eksperiment wees nie
