Re: Right rear barn door
Posted: 20 Apr 2011 14:18
Sias wrote:Dave - Ek is nou eers besig om die geel kar terug te bring na sy oorspronklike toestand.
Dan moet ek eers die V8 uitsorteer sodat hy genoeg krag het om die 33's te draai... En dit vat ook tyd en tyd($$$$)!

