Page 15 of 24
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 17 Sep 2015 07:25
by offroadbiker
Tinus lotz wrote:Jip anandi joshua en anaïs
Gmph - lucky .......

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 17 Sep 2015 08:26
by Tinus lotz
Pull in ......pull in .....

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 18 Sep 2015 06:26
by Peter Connan
1. Stefan, Jozua en Kirstein ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3. Arno, Chantell, Dean, Enrique en Katinka. Betaal vir 3 aande. Donderdag tot Sondag
4. Ian, Annalien, seuntjie en dogtertjie - 1 Patrol en 1 Karavan (betaal vir 3 aande en 1 roete)
5. Etienne & Elmarie - 1 Patrol en 1 Trailer (betaal vir 3 aande en 1 Roete)

6. Heinz Strydom en Jannie Mellet - 1 Patrol en 1 Trailer ( nog geen booking gemaak)
7. Deon & Ariet Louw (Thabbies) (betaal 3 aande)

8. Tommie
9. Tinus, Anandi, Joshua en Anaïs
10. Peter, Sonja en Megan
YEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEHAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!11
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 18 Sep 2015 07:05
by Michael
Ish.......ek wil baie graag gaan

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 18 Sep 2015 07:32
by offroadbiker
Michael wrote:Ish.......ek wil baie graag gaan

Michael - die ouens vryf dit nou lekerr in

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 18 Sep 2015 08:21
by Tinus lotz
offroadbiker wrote:Michael wrote:Ish.......ek wil baie graag gaan

Michael - die ouens vryf dit nou lekerr in

Pull in dudes pull in......more is ons dood en dan was ons nie daar nie.
.lol
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 18 Sep 2015 08:42
by Michael
Tinus lotz wrote:offroadbiker wrote:Michael wrote:Ish.......ek wil baie graag gaan

Michael - die ouens vryf dit nou lekerr in

Pull in dudes pull in......more is ons dood en dan was ons nie daar nie.
.lol
Ja as dit maar net so maklik soos pull in was ne dan was die hele forum se mense daar

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 19 Sep 2015 08:54
by Tommie
Dag Maats.
Die weer vooruitsigte blyk lekker tewees, in die dag sal dit tussen 27 en 32 grade wees, met die aande en vroee ogende wat afkoel na 6grade toe. So bring maar ekstra warm kombersie saam en darem n warm baaidtjie. Onthou hout en ys. Ek gaan Donderdag ogend so rondom 9uur al daar wees. Kan julle dalk net vir my n beplande tyd van aankoms gee. Sodat ek min of meer weet of ons julle moet gaan soek? Vanaf Gauteng is dit so 7.5ure se ry. En dan van die Kaap af ook sekker dieselfde afstand. Onthou om op Griekwastad vol te maak. En ook op Groblershoop.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 19 Sep 2015 09:11
by Tommie
Maats.
Net so paar afstande om julle petrol en diesel se berekening reg te kry. Griewastad tot by Boegoeberg. 150km. Groblershoop tot by Boegoeberg. 55km. Dan gaan ons daar rondry 50km. Die roetes waar jy dan meer diesel of petrol gaan gebruik is 50km(altwee saam).
Maw. As jy op Griekwastad vol maak dan moet jy genoeg petrol of diesel he om 420km te kan ry. Ek het die sandry ook hierby in gereken.
Maak jy vol op Groblershoop moet jy genoeg brandstof he vir 280km.
Griekwastad en Groblershoop is die twee laaste dorpe waar julle diesel en petrol sal kan kry. Doen julle berekeninge hier volgens.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 19 Sep 2015 15:05
by Stefan
Ons ry Woensdag oggend voor die eerste mossie al poep.