Page 15 of 16
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 29 Jul 2016 17:00
by SJC
Wilkie wrote:Fanus hoe maklik draai daai een wiel as die ander een ge lock is.....jy moet effort insit om daai wiel te kan draai anders is daai LSD ge #@#*

Hy is redelik styf wanneer jy hom draai.....maar
Het met torque wrench getoets,
wanneer die linker wiel agter toe draai, kloksgewys, dan torgue die nuts op 100nm, maar anneer dit vorentoe draai, nuts antikloks gewys, dan torgue dit glad nie, wiel draai.
So dit wil vir my voorkom die lsd is ge f(lop)
Of ek moet obstacles in reverse aan pak

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 29 Jul 2016 17:08
by SJC
Het nou die regter wiel getoets. Hy torque tot op 125nm. (As vorentoe/kloksgewys draai).
So nou weet ek nie meer nie..

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 30 Jul 2016 07:02
by Wilkie
Fanus jou volgende opsie is om die diff uit te haal en vir my te bring dan haal ons die lsd uit en ons bou dit oor....
dis nie so n erger task nie....
Al wat jy moet doen si om die twee side shafts uit te haal ,propshaft agter los te maak olie te drein en haal jy die centre diff portion uit
jy hoef nie eers die wiele af te haal nie.....

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 30 Jul 2016 11:54
by SJC
Jy laat dit baie maklik klink. Dankie vir die aanbod.
Hoe moeilik dink jy sal dit wees om 'n difflock van 'n latere model patrol bakkie oor te plaas in my 4.2 se diff? Is dit moontlik, of sal mens die hele diff moet ruil?
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 30 Jul 2016 13:44
by Tinus lotz
Nee dude daai kan nie gebeur nie ....miskien n arb
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 30 Jul 2016 14:17
by SJC
Hoekom sal dit nie werk nie?
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 30 Jul 2016 16:37
by Tinus lotz
Die diff is anders geshape vir actuator ect en groote van diff is anders

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 30 Jul 2016 17:44
by SJC
Jy weet nie miskien watse (agter) diff is in die 'nuwer' patrol bakkie nie? Ek sukkel om info op google te kry.
Myne het die h260 in afaik. Kom die nuwer model met 'n hele ander diff uit, of is dit net die setup wat anders is?
Want daar is ook blykbaar verskillende modelle van die h260 diff.
"There is three different h260 versions as far as i can tell.
34 spline, 34.8 diameter and full float. Arb part rd214
37 sline 38.4 diameter arb part rd215"
http://www.patrol4x4.com/forum/nissan-p ... ndex2.html
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 30 Jul 2016 23:00
by offroadbiker
Wilkie wrote:Fanus jou volgende opsie is om die diff uit te haal en vir my te bring dan haal ons die lsd uit en ons bou dit oor....
dis nie so n erger task nie....
Al wat jy moet doen si om die twee side shafts uit te haal ,propshaft agter los te maak olie te drein en haal jy die centre diff portion uit
jy hoef nie eers die wiele af te haal nie.....

Wilkie wat sal so n "operasie" my uit die sak jaag? Ek het hier in Krugersdorp probeer hulp kry maar absoluut geen geluk.
Tx
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 31 Jul 2016 08:27
by SJC