Page 14 of 24

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 14:05
by iandvl
1. Stefan, Jozua en Kirstein ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3. Arno, Chantell, Dean, Enrique en Katinka. Betaal vir 3 aande. Donderdag tot Sondag
4. Ian, Annalien, seuntjie en dogtertjie - 1 Patrol en 1 Karavan (betaal vir 3 aande en 1 roete)
5. Etienne & Elmarie - 1 Patrol en 1 Trailer (betaal vir 3 aande en 1 Roete) :blonde:
6. Heinz Strydom en Jannie Mellet - 1 Patrol en 1 Trailer ( nog geen booking gemaak)
7. Deon & Ariet Louw (Thabbies) (betaal 3 aande) :thumbup:
8. Tommie

PS: Verlof is geboek! Unlike the river trip - this one I'm going with :woo: :woo:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 15:56
by Tinus lotz
Ok my dogter se gimastiek het weer geskuif.....ek is in soos n bad rash......gaan great wees :blonde: QQQ :salute:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 16:12
by arnosl001
Nice Tinus dit gaan great wees.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 20:38
by Tommie
Dit is baja goeie nuus Tinus.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 20:39
by Stefan
Jou naam is nog nie op die lys nie~ :naughty: QQQ

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 20:50
by Tinus lotz
Ek rol op my foon man kannie copy paste nie.....lol :lol:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 20:51
by Stefan
1. Stefan, Jozua en Kirstein ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3. Arno, Chantell, Dean, Enrique en Katinka. Betaal vir 3 aande. Donderdag tot Sondag
4. Ian, Annalien, seuntjie en dogtertjie - 1 Patrol en 1 Karavan (betaal vir 3 aande en 1 roete)
5. Etienne & Elmarie - 1 Patrol en 1 Trailer (betaal vir 3 aande en 1 Roete) :blonde:
6. Heinz Strydom en Jannie Mellet - 1 Patrol en 1 Trailer ( nog geen booking gemaak)
7. Deon & Ariet Louw (Thabbies) (betaal 3 aande) :thumbup:
8. Tommie
9. Tinus, Anandi, Joshua en Anaïs

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 20:54
by Tinus lotz
:salute:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 20:56
by Stefan
kan jy edit? :lol:
Kom jou familie saam?

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 16 Sep 2015 21:42
by Tinus lotz
Jip anandi joshua en anaïs