Page 12 of 24
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 08 Sep 2015 21:26
by Stefan
1. Stefan +2 seuns ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2.
3.
4.
.
.
.
.
.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 09 Sep 2015 07:12
by Mamba
1. Stefan +2 seuns ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3.
4.
.
.
.
.
.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 09 Sep 2015 21:29
by Alex Roux
Tommie wrote:Dag Maats.
Kan ons n aanduiding kry wie almal alreeds betaal het en wi nog saamgaan? Onthou ons kan daar ook betaal indien iemand op die laaste besluit om saam te kom. Oom Mac sal Oom asb die lys vir ons op datum bring. Tinus my vanogend laat weet dat hy dit nie meer sal kan makk nie.
Groete
Tommie, ek is baie jammer maar ek gaan dit ook nie kan maak nie.
Dit gaan net te rof op die oomblik.
Ons gaan Namib se kan toe om toer in Julie volgende jaar. Dan sal ek oppad soontoe, of terug wel kan gaan.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 09 Sep 2015 21:30
by arnosl001
Mamba wrote:1. Stefan +2 seuns ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3. Arno, Chantell, Dean, Enrique en Katinka. Betaal vir 3 aande. Donderdag tot Sondag
4.
.
.
.
.
.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 11 Sep 2015 12:58
by arnosl001
I Know everybody is busy but I am getting a bit concerned as there has been no updates on this forum since my last post.
Is anybody actually still going?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 11 Sep 2015 13:24
by iandvl
Sorry for the delayed response. I am in the UK for work, and fly back this evening.
1. Stefan +2 seuns ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3. Arno, Chantell, Dean, Enrique en Katinka. Betaal vir 3 aande. Donderdag tot Sondag
4. Ian, Annalien, seuntjie en dogtertjie (betaal vir 3 aande en 1 roete)
5.
.
.
.
.
.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 13 Sep 2015 14:26
by Etienne Gous
1. Stefan +2 seuns ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3. Arno, Chantell, Dean, Enrique en Katinka. Betaal vir 3 aande. Donderdag tot Sondag
4. Ian, Annalien, seuntjie en dogtertjie (betaal vir 3 aande en 1 roete)
5. Etienne & Elmarie - 1 Patrol en 1 Trailer (betaal vir 3 aande en 1 Roete)
.
.
.
.
.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 14 Sep 2015 10:26
by iandvl
It has been a very, very, very busy couple of weeks for me recently. I've been working about 18 hours a day for the last few weeks trying to get work finished for a conference in the UK which I presented at last week Thursday. It has been so busy, I've not even had the chance to take the 'Trol offroad for a few weeks... Driving back home from OR Tambo on Saturday, I decided to take the dirt road from Harties to Brits - just because I could... I was lucky. The road was nice and muddy too...
However, since things have calmed down a little now, I can literally not wait for the trip to the Northern Cape. I will be preparing the 'Trol and the caravan this coming weekend.
On Wednesday next week, as soon as the kids finish school, we will hook up and drive through to Barberspan near Delareyville. We've never been there before, but thought we'd camp over there Wednesday night - just to make the road a little shorter. We'll leave early on Thursday and be at Boegoeberg sometime in the AM.
Not sure if there is anyone else travelling that way from this side, but if you see a green GRX with an Explorer en-route, that would be me. :)

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 14 Sep 2015 16:55
by Kagiso II
eisjjj -- en daar bars my bubble ook.
Sorry gents en ladies .. Oompie not going to make this one either.
The Outreach to Richtersveldt is the week after and the budget just wont let me make the same route 2 weeks in a row ..
For those really really sure that you will be going, COPY the name list from the last updated post, ADD your name at the bottom or where ever, and SUBMIT, same as any other post.
That woul help Tommy a lot to know what toe plan for [a couple of attendees extra who did not "book" wont upset the apple cart . But a lot of NO SHOWS will ..
And let me tell yopu something .. With Tommy at the helm of this outing, you wont experience any better .. and thats a fact
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 14 Sep 2015 18:05
by Tommie
Dag Maats.
Yip ons trip is nog aan, soos Ian gese het dit is vreeslike besige tyd vir ons almal. Het almal al gekyk na die koordinate wat ek deur gegee het? Kan almal darem hulle pad soontoe kry? Ek sal die Donderdag ogend vroeg ry uit Postmasburg uit en dan sal ek borde laat opsit waarop sal staan "PATROL". Met n pyl wat die rigting sal aanwys. Die eerste bordtjie sal op die Griekwastad Groblershoop pad wees. Indien iemand verlore raak gaan dit moeilik wees om hom te kontak aangesien daar beperkte sein is. Hier is my tel nr.082 550 5657 en dan die mtn nr ook 071 734 3308.
Miskien moet elke persoon ook net vir my laat weet wat hulle beplande ETA sal wees. Kyk asb die koordinate en laat weet indien daar probleme is.
Ian die beste pad om te ry soontoe vanaf Pretoria is maar die N12 deur Kimberly. En dan na Griekwastad en ongeveer 40 km voor Groblershoop draai jy links af. Dit is waar die eerste "PATROL" bordtjie sal wees.
Stefan julle wat van die Kaap af ry glo ek gaan ook dan deur Kimberly ry.
Hoop dat ek dit mooi genoeg verduidelik het. Indien iemand nie verstaan nie skakel maar gerus.