Page 12 of 32

Re: Bash Plates

Posted: 02 May 2012 10:56
by Kagiso II
BOEZMAN is oppad .. skree maar wanner jou pas

Re: Bash Plates

Posted: 08 May 2012 10:28
by NISMOnator
Ok my deposito is in ouens!!! BASHPLATES ORDERED!


Jippiieeiieeiei kan nie wag nie...... :blonde:

Re: Bash Plates

Posted: 04 Jun 2012 15:43
by NISMOnator
Baie dankie aan Peter! :blonde:

Het gister my BASH PLATES gekry by Peter en hy het hulle sommer "gefit" ook! Lyk flippen awesome!

Baie dankie Peter vir a hoe kwaliteit produk! :clap:

Groete

Jacques

Re: Bash Plates

Posted: 04 Jun 2012 15:49
by Peter Connan
Jacques, dit was net 'n plesier. Dankie vir die kompliment.

Re: Bash Plates

Posted: 08 Jun 2012 06:49
by DawidT
Hi Peter,

Mostert na die maal!!! Kan jy nog van hierdie plate verskaf? Sonder dat ek nou al 12 bladsye oop-maak, wat is die kostes? :redface:

Re: Bash Plates

Posted: 08 Jun 2012 08:39
by Tinus lotz
Haai Pieter is in die bed hy is bietjie ongesteld ,watter bashpates soek jy???en vir watter patrol ???

Re: Bash Plates

Posted: 08 Jun 2012 10:02
by DawidT
Hi,

Ek soek vir n 1996 GQ 4.2 Petrol en n 2010 4800 GRX(GU?).

Re: Bash Plates

Posted: 08 Jun 2012 10:08
by Tinus lotz
soek jy transter en voorste plate vir altwee?

Re: Bash Plates

Posted: 08 Jun 2012 11:38
by Tommie
Hi Tinus, soek ook asb die bashplate, transfercase, en recovery punte vir die shackles. Het 1998 4.5grx. Laat asb weet van kostes. Sal die oorplasing doen.

Re: Bash Plates

Posted: 08 Jun 2012 12:12
by Tinus lotz
Manne Piet sal maandag weer by die werk wees en dan kan hy vir julle die regte pryse en beskikbaarheid gee :thumbup: