Page 11 of 16
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 27 Jun 2016 22:27
by offroadbiker
SJc EK HET DIE 75 140 gekoop...
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 27 Jun 2016 23:16
by SJC
Ek is steeds nie seker wat beter is en of daar werklik n verskil is nie...

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 27 Jun 2016 23:20
by SJC
SJC wrote:Die Castrol LSX is so skaars soos hoendertande...
Lyk vir my of castrol lsx en castrol axle limited slip dieslfde ding is. Kan iemand bevestig?
http://www.supercheapauto.com.au/online ... mendations
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 28 Jun 2016 05:48
by Peter Connan
Yip.
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 29 Jun 2016 22:16
by SJC
Kon nerrens castrol axle limited slip 90 kry nie, maar slegs axle z limited slip 90, is daar n verskil?
Dink dit kos R380 vir 5 liter.
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 04 Jul 2016 13:08
by SJC
SJC wrote:Kon nerrens castrol axle limited slip 90 kry nie, maar slegs axle z limited slip 90, is daar n verskil?
Dink dit kos R380 vir 5 liter.
Blykbaar selfde ding....
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 04 Jul 2016 13:19
by offroadbiker
Ek gaan myne doen na die River en Bots trip, het nie diff lock nodig vir die 2 trips nie, en wil ook nie nou dalk aanjaag net voor ek die bosse in vaar nie.
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 04 Jul 2016 13:31
by SJC
Wil myne hierdie week doen.. sal maar sien hoe gaan dit.
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 12:23
by SJC
Nee f. lyk my ek het dieselfde probleem as jy dirk.
Kry vanmiddag die lsd olie, maar kry die ding nie oop nie.

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 12:28
by offroadbiker
Myne lyk ook so, eintlik bietjie erger
