Page 2 of 2
Re: Something moves?!
Posted: 19 Apr 2010 21:37
by Stefan
Die body nie dalk los van die chassis nie?
Re: Something moves?!
Posted: 20 Apr 2010 06:47
by JG Shields
Kobus,
'n Dom opmerking...dalk het jy dit klaar ondersoek.
Is dit nie dalk die kruiskoppelings op die ewenaar nie. Wanner die slytasie in die beginstadium is, sal hy nie elke keer klap nie. Indien dit die oorspronklike koppelings is wat nog daar in is, sal hulle ook alaml binne 'n kort tydsbestek begin klap, gevolglik jou waarneming dat dit soms agter en soms voor gebeur.
Re: Something moves?!
Posted: 20 Apr 2010 07:49
by Herrie
Sal 'n bietjie kyk - sal die propshaft seker moet los maak want net soos voel ek geen beweging nie. Niks klap nie dit voel net op iets gly.
Gaan die naweek Kiara Lodge toe - sal maar kyk as ek terug is.
Re: Something moves?!
Posted: 20 Apr 2010 12:30
by Kagiso II
LOBO maak ook by tye 'n MA-se klap'gluid assik vanm rat veranner - maar net na 2e toe --- kannit die diff wees?