Page 2 of 2

Re: RUMKAT 4.5 V8

Posted: 30 Sep 2020 13:42
by JohnBoyZA
Hallo Jaco, jy ry nou n beaut! En baie welkom! Ek moes Soneike Google = Kuilsrivier? :thumbup:

Re: RUMKAT 4.5 V8

Posted: 04 Oct 2020 21:33
by Matewis
Was bietjie duine toe die naweek.








Re: RUMKAT 4.5 V8

Posted: 05 Oct 2020 07:39
by Mal Hannes
Dit lyk heerlik!!

Re: RUMKAT 4.5 V8

Posted: 05 Oct 2020 07:44
by Matewis
JohnBoyZA wrote: 30 Sep 2020 13:42 Hallo Jaco, jy ry nou n beaut! En baie welkom! Ek moes Soneike Google = Kuilsrivier? :thumbup:
Dankie. Net so ja!!!

Re: RUMKAT 4.5 V8

Posted: 05 Oct 2020 07:45
by Matewis
Mal Hannes wrote: 05 Oct 2020 07:39 Dit lyk heerlik!!
Dit was. Ek het later die dag so bietjie saam met 'n pel in sy 3.2 Ford ook gery. Ek moet se ek was verbaas oor hoe daai goed in die sand loop met die Auto box.