Page 2 of 2

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 21 Mar 2020 19:50
by Peter Connan
Deur 'n gat soos daai gaan mens al jou olie binne 'n minuut for twee verloor as die enjin loop en mooi op temperatuur is.

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 22 Mar 2020 11:08
by Alex Roux
Daars altyd 'n klein kansie dat 'n klippie kan opskiet en gaatjie in filter maak.
Wat red jou enjin in so 'n situasie?
Sou volledige madman wat olie druk meet jou nie kan red nie?

Re: 3.2 pajero klop klop.

Posted: 22 Mar 2020 11:29
by Reenen
Of net n gewone oil level sensor