Page 2 of 5

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 12 Feb 2020 09:01
by ricster
I love the work you get up to....hahaha...Lekker man...keep us posted on this build, even if it isn't a Patrol. :thumbup:

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 12 Feb 2020 11:17
by Reenen
Timing cover afgehaal...
IMG_3164.jpg
IMG_3164.jpg (459.84 KiB) Viewed 7448 times
Guide is fubar...

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 12 Feb 2020 13:01
by Reenen
Begin van bou van engine uit 2 blokke.
IMG_3169.jpg
IMG_3169.jpg (463.19 KiB) Viewed 7443 times
IMG_3170.jpg
IMG_3170.jpg (469.75 KiB) Viewed 7443 times
IMG_3171.jpg
IMG_3171.jpg (471.82 KiB) Viewed 7443 times
IMG_3172.jpg
IMG_3172.jpg (502.48 KiB) Viewed 7443 times
IMG_3173.jpg
IMG_3173.jpg (542.99 KiB) Viewed 7443 times
IMG_3174.jpg
IMG_3174.jpg (482.3 KiB) Viewed 7443 times
IMG_3175.jpg
IMG_3175.jpg (459.48 KiB) Viewed 7443 times

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 12 Feb 2020 14:31
by petri oosthuizen
Curry Cruiser...……... :lol: :lol: :lol:

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 12 Feb 2020 15:23
by Tinus lotz
Ek ken daai as taliban cruisers maar hoop hy maak mooi dude :bravo:

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 12 Feb 2020 17:34
by mvcoller
Rebuilt at Reenen's Farm Engineering Works

En boetie, gaan hy hardloop.... Soos 'n regte plaas donkie.

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 12 Feb 2020 20:25
by Reenen
Een van bigend bearings het n baie klein pit merkie op. Te klein om iets te beteken, maar ek het besluit om maar bigends te vervang terwyl hy oop is. Gelukkig baie goedkoop.

Al probleem, nou sal courier eers big ends en guide op vroegste more kan optel, dalk eers vrydag. Het regtig gehoop om verder te wees teen naweek.

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 05:02
by Peter Connan
Net 'n vraag: aangesien beide de donor enjins stukkend is omdat hulle valve seats gedrop het, en dit dus vir my lyk na 'n algemene probleem, doen jy iets (anders) om die valve seats in te hou?

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 05:31
by Reenen
Goeie vraag.

Volgens die mahindra manne is dit glad nie n algemene verskynsel nie. Niemand daar het nog daarvan gehoor nie. Miskien is dit bloot toeval dat ek 2 engines het waar dit gebeur het. Of hulle is maar net soos die toyota manne wat enige fout ontken, of afmaak as owner abuse...

Maar, wat maak mens om te keer dat dit uitval?

Re: Curry cruiser opbou poging

Posted: 13 Feb 2020 05:39
by Reenen
Ek het bietjie rond hesoek en gegoogle oor mahindra vakve seats wat drop. Ek google net myself raak... miskien is dit toevalig dat ek beide het...

Oor dropped valve seats in algemeen: mense reken dit is gewoontlik die intake valve seat wat drop, en is agv bestuurder wat nie n engine laat down idle na n hot run nie.