Page 2 of 3
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 18 Feb 2019 07:53
by Wilkie
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 18 Feb 2019 20:26
by Pieter B
Dankie vir die info. Ek het vandag vir my 'n Bosch unit bestel
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 27 Feb 2019 10:02
by pgreeff
Pieter, laat weet hoe dit gaan met die nuwe pomp.
My trol is 'n ander dier vandat ek die nuwe pomp in het. Sonder die unichip (ek het nog nie kans gehad om weer te dyno nie) trek sy baie sterker, veral wanneer ek in die revs klim en ekonomie in aansienlik verbeter. Die engine idle ook nou beter. Definitief iets om in gedagte te hou wanneer die wa net nie meer so lekker loop soos mens verwag nie.
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 27 Feb 2019 11:08
by Pieter B
Ek sal laat weet. Hopelik sal ek tyd he die naweek
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 24 Mar 2019 08:51
by Pieter B
Ek het Donderdag die petrol pomp geruil. Ek het bloot die pomp vervang omdat hy onder my yskas staan en hy al 240k km's op het. En ook teen R750 vir 'n Bosch pomp is dit die gemoedsrus werd. Ek het nog nie baie gery intussen nie, maar dink tog daar is 'n klein verbetering in performance veral soos die spoed meer word
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 27 Mar 2019 10:16
by pdasilva
When would be a good time to replace the pump?
My Patrol is a 2009 model so maybe I should look at replacing mine.
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 27 Mar 2019 19:18
by Pieter B
I replaced mine purely to avoid an inconvenience somewhere in the middle of nowhere. I kept the old one as a spare. I've put it together with the jack and spanner
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 28 Mar 2019 09:56
by pgreeff
We went away for the long weekend to Marloth Park and managed 5.7 km/l average for the trip. Not as good as some others have indicated, but it is by far better than anything I've seen so far, with four occupants, fridge and baggage. The new fuel pump has definitely made a big difference.
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 28 Mar 2019 11:28
by izakjbrt
I prefer not to think about fuel consumption when I travel somewhere , ignorance is bliss
Re: 4.8 Fuel pump
Posted: 15 Oct 2019 18:45
by Herman Harry
Baie dankie vir die post. My baie gehelp. My nuwe petrol pomp is in!