Page 2 of 2

Re: Help - Engine Parts

Posted: 11 May 2022 15:59
by Peter Connan
SJC wrote: 11 May 2022 08:37 Nee ek weet.
Wonder maar net vir interressntheid wat alles gedoen moet word op n kar om van petrol na diesel oor te skakel.
Kon nog nie veel inligting hieroor opspoor nie.
Ek het 'n hele thread oor my conversion hier op die forum. Sien "Me and my bad habits" in die "your Patrol" afdeling.