Page 2 of 9

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 23 Jul 2018 18:16
by Reenen
2 gate en n dowel wat moet skuif op bellhousing, res pas net so.

Nee, geen plan om na coil te verander. Ek hou nie eindlik van coils.

Maar, met die portal axles wat ek onder die Mercedes gaan indruk, sal ek n coil setup moet uit dink.

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 20 Oct 2019 17:26
by SJC
Behalwe vir belhousing se gate, wat anders moiet alles aangepas word vir rd28? bv moet mens ander pomp in petrol/nou diesel tenk sit? :think:

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 20 Oct 2019 22:09
by Kagiso II
Jy weet as jy die diesel se crank in die RB28 enjin sit en groter boor en Honda 500 p[istons insit het jy 3,2 straight six wat LOOP ?

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 07 Feb 2020 01:27
by Reenen
SJC wrote:Behalwe vir belhousing se gate, wat anders moiet alles aangepas word vir rd28? bv moet mens ander pomp in petrol/nou diesel tenk sit? :think:
Facet pompie inline (safari se fuelpomp sit inline).
Diesel filters.
Radiator cowling
Air cleaner

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 07 Feb 2020 01:54
by Reenen
IMG_9851.jpg
IMG_9851.jpg (457.05 KiB) Viewed 8001 times

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 07 Feb 2020 01:58
by Reenen
Ek sien ek het thread begin met die silwer een....
Toe eindig ek met die blou een. Gaan maar so met my builds.
Het toe die Rd28t op blou een klaar gemaak.






Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 07 Feb 2020 02:00
by Reenen
Die silver een kry toe portals...
IMG_8306.jpg
IMG_8306.jpg (346.19 KiB) Viewed 8000 times
IMG_8315.jpg
IMG_8315.jpg (325.45 KiB) Viewed 8000 times

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 07 Feb 2020 05:30
by Tinus lotz
:coolphotos: daai een lyk next level reg

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 30 Sep 2020 06:30
by Reenen
2de battery is in, en winch werk
IMG_3976.jpg
IMG_3976.jpg (311.8 KiB) Viewed 6953 times

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 30 Sep 2020 13:45
by JohnBoyZA
daai een lyk next level reg
Djo!!! :salute: