Page 2 of 4
Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 03 Dec 2009 21:39
by Wynvat
Les wrote:
Noudat die kinders nie meer in die Patrol gesien wil word nie
Sukke klein maaifoeries!!!

Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 06 Dec 2009 09:48
by Stefan
Dit is net tot hulle breins weer terugkeer!

Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 07 Dec 2009 11:17
by Les
Nee wat, hulle is nog baie trots op Pa se "vintage" model... (veral agter die stuur, natuurlik).
Die bene is net bietjie lank om nog gemaklik agterin te pas.
Voor my versoek in die niet verdwyn...:: Is daar dalk iemand wat 'n '95 (ronde liggies Patrol) voor-bumper te koop het?
goedgaan
Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 07 Dec 2009 11:49
by Jules
Les, praat jy van die silwer gedeelte aan die onderkant op hierdie foto??

- Before ARB Bullbar GQ.jpg (135.28 KiB) Viewed 2070 times

- Jules en Johan Pille.JPG (105.38 KiB) Viewed 2070 times
Laat weet ek het nog myne twyfel of ek hom weer sal gebruik
Groete
Jules
Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 07 Dec 2009 12:46
by Les
Einste hy!!! Met die twee groot rubbers.
Lyk of jy iewers in Naltal is, Jules? (alles lyk so groen...)
beste
Les
Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 07 Dec 2009 13:00
by Jules
Dis reg Les, Richardsbaai. Die bumper is tans by 4X4 Megaworld, jy kan maar wat jy gedink het om te betaal hetsy in jul kollekte bordtjie gooi of vir Herrie donate vir hul volgende uitreik.
Die vervoerkoste ens sal jy net self moet betaal vir die vervoer van die item, laat weet en ek reel met die 4x4 Megaworld .
Stuur my jou nommer , adres ens per pm en watter courier ouens jy wil gebruik. Ons het RATS hier wat ek dink dat die goedkoopste is
Jules
Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 07 Dec 2009 14:52
by Les
Dankie, Jules.
Vir jou prviaat laat weet.
beste
Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 09 Dec 2009 09:51
by Les
Stuur my jou nommer , adres ens per pm en watter courier ouens jy wil gebruik. Ons het RATS hier wat ek dink dat die goedkoopste is
Jules
Rats sal aflewer; dalk vandag nog. 'n Hele R256! Glad nie sleg as jy aanneem dit sluit die prys v/d bumper (R0.00) in!!
Nogmaals dankie.
beste
Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 09 Dec 2009 13:03
by Jules
Les dis n plesier die CD is ook by 4X4 Megaworld en ek het vir Nardus gevra om dit saam met bumper te laai
Laat weet as jy alles gekry het
Groete
Re: Patrol '95 Bumper (voor)
Posted: 10 Dec 2009 13:08
by Les
Jules
Bumper nou net afgelewer.
Die CD her gelukkig die vervoer oorleef.
Dankie!
beste