Page 2 of 2

Re: Intermittent Problem.

Posted: 21 Aug 2017 20:41
by Jannie Vosser
Goeie nuus. :woo:

Het bakkie vandag weer terug op plaas en probleem is opgelos. :thumbup:

Michael moet hier asseblief help. :helpsign:

As ek reg onthou, was dit die "relay" van die "engine monitoring unit" wat besig was om op te pak?

Michael het hom vervang en einde van probleem. :salute:

Re: Intermittent Problem.

Posted: 22 Aug 2017 08:12
by Michael
Jannie, eka bly die bakkie is weer op die plaas.

Dit was baie gesoek en baie tyd op google, maar ja dit was die "ECU" relay wat gebrewk was :thumbup:

Re: Intermittent Problem.

Posted: 22 Aug 2017 08:38
by Bre
Goed gedaan manne! :salute:

Elektroniese probleme is gewoonlik swaar om op te spoor.