Page 2 of 2

Re: Stiff gears / harde ratte

Posted: 25 May 2017 19:59
by SJC
Ok. some feedback: changed the gearbox oil on Sunday. :salute:

Before:
My wife started complaining that the gears are difficult to change on cold mornings.
When driving hard in 3rd, then wanting to do a quick change to 4th, the gears scratched and battled to go into 4th causing vehicle to loose too much momentum to maintain a decent speed. (this is now on mountainous roads, hazyview-sabie, white river-sabie, etc).

After changing oil:
Smooth gear changing on early cold mornings.
Able to maintain decent speed when switching to 4th, after driving hard in 3rd - no scratching, feels like a different vehicle. :thumbup:

I ended up using only about 3.3l of oil. (Think the capacity is 3.8l?)

Only used castrol syntrans 75w-90 gl4 oil.

Re: Stiff gears / harde ratte

Posted: 26 May 2017 05:10
by Michael
Nice Fanus, bly jou ratkas ruil weer mooi ratte.

Ek het so 30,000km rerug myne gedoen, maar hy voel nog goed en sukkel nie met wisseling in die oggend nie.
Ek voel net n baie "faint" krappie as ek terug wissel van 5de na 4de

Re: Stiff gears / harde ratte

Posted: 26 May 2017 08:40
by TijmenvdS
Myne het baie erg gekrap. As ek downshift van 5de af moes ek hom eers n ruk laat chill teenaan 4de totdat die syncros bypluk en dan het hy oraait in gegaan. Toe het ek my water insident en vervang toe die olies. Graham het voorgestel ek moet helfde ATF in mix. Paar kilos later voel dit soos n nuwe voertuig en kon so vinnig as wat ek wil downshift.

Re: Stiff gears / harde ratte

Posted: 26 May 2017 11:25
by SJC
Enige spesifieke atf of maak dit nie saak nie?

Ek het Dex 3 in die transfer case gesit, wat ook 'n atf is. maar dis redelik duur.

Re: Stiff gears / harde ratte

Posted: 26 May 2017 13:04
by TijmenvdS
Ek glo rerag nie dit maak saak nie, as ek nou terug dink het ek genoeg dex 3 gehad vir die transfer en gewone ATF in die ratkas gesit 50% 80W-90.