Autch Oom Mac, en jy wou LOBO verkoop!!! Moet tog nie dat hy dit agterkom!!!
Re: Haloooooo LOBO
Posted: 26 Jan 2011 00:41
by Kagiso II
Jy moenie spot nie Dolf - hy is steeds in die mark [of ek moet Boezman v'koop ??? ]
Iemand wat 'n 2002 HardBody soek? een wat KAN [die HardBody bedoel ek?]
BOEZMAN
Boezman.jpg (188.83 KiB) Viewed 1594 times
Re: Haloooooo LOBO
Posted: 28 Jan 2011 19:14
by Kagiso II
as jy 'n tydjie het - gaan loer bietjie waar kry my LOBO sy naam, [Margo - laat vi oompie weet wat dink jy?]
en Lobo kry klein boetie by - [want Agarob word v'koop] SGM
dinky_Toy.jpg (32 KiB) Viewed 1570 times
Dinky_Toy2.jpg (32 KiB) Viewed 1570 times
Re: Haloooooo LOBO
Posted: 09 Mar 2011 09:13
by Sias
Oom Mac Waar het jy die rubbers vir die deure en venster gekry. Ek soek al die verskillende rubbers vir my "nuwe" wa.
Re: Haloooooo LOBO
Posted: 09 Mar 2011 11:25
by Kagiso II
Nognie opgesit nie - maar hy is bestem vir PRO AUTO RUBBER [Gezina] Sias
Wat word van jou projek daar by Ferdie ? is daai V8 nognie klaar nie?
Re: Haloooooo LOBO
Posted: 09 Mar 2011 13:29
by Sias
Ek gaan ook die ouens by Pro Auto Rubber probeer.
My projek by Ferdi? Tranedal en gekners van tande! Groot terugslag gehad met die ratkas - hy is besig om dit nou uit te sorteer. Hy sal my laat weet...