Page 2 of 7
Re: Diff ratios
Posted: 27 Oct 2016 21:25
by Wilkie
Ek is seker ek sal maar diff ratios vat nie betroubaarheid nie en ek is happy nou met performance met oorspronlike bande maar dis wanneer ek groter bande opsit
Die 3.0 auto kom uit met 4.375-1 diff ratios so dit sal nie groot mods wees nie
Als hang van moelas af...sal maar pics post soos ek aan gaan
Re: Diff ratios
Posted: 16 Nov 2016 16:49
by SJC
Wilkie wrote:Ek is seker ek sal maar diff ratios vat nie betroubaarheid nie en ek is happy nou met performance met oorspronlike bande maar dis wanneer ek groter bande opsit
Die 3.0 auto kom uit met 4.375-1 diff ratios so dit sal nie groot mods wees nie
Als hang van moelas af...sal maar pics post soos ek aan gaan
Sal dit nie moontlik wees om die diff internals van 'n 3.0 patrol bakkie se agterste diff (met difflock) oor te plaas in 'n ouer 4.2 bakkie se diff nie?
M.a.w. die difflock oor plaas?
(Ps ek is nie seker wat die diff ratio's is en of dit dieselfde is nie

)
Re: Diff ratios
Posted: 16 Nov 2016 16:54
by SJC
Back to original topic:
Superior Engineering in Australia got 4.63 & 5.13 diff gears, but only for the H233 Diff.
This should work lekker with 35-37" tyres....
Pitty they dont have diff gears for the H260 diff.
Which Patrol models got H233 rear diffs?
Re: Diff ratios
Posted: 16 Nov 2016 18:00
by Alex Roux
SJC wrote:...Which Patrol models got H233 rear diffs?
Mostly the auto box variations have the 233 and the manual box variations have the 260s.
Re: Diff ratios
Posted: 16 Nov 2016 19:46
by Peter Connan
I am not entirely sure but I think:
H233:
All GQ wagons.
All 3l Y61's
4.5's with auto boxes.
H260:
4.5 and 4.2D manuals (by the way, has anyone seen a 4.2 diesel auto)
all 4.8's
All pickups (Y60 and Y61)
I am not sure of the current 3l's like Josh's...
Re: Diff ratios
Posted: 16 Nov 2016 20:56
by Michael
Fanus, dis dalk makliker en bou die hele diff oor van n 3.0 bakkie indien die ratio's dieselfde is.
Ek dink dit gaan moeilik raak as jy moet daai diff lock actuator gaan probeer in daai diff housing in kry.
Re: Diff ratios
Posted: 16 Nov 2016 21:40
by SJC
Sover ek weet is my bakkie se ratio is 4.11:1.
Die 3.0L auto is 4.375, maar die 3.0L manual is ook 4.11. (so ek neem aan die 3.0 bakkie is selfde ratio, maar ek is nie seker nie).
So ja, indien ek so diff in die hande kan kry, kan dit teoreties miskien werk...
Dit sou natuurlik nog beter wees om 'n patrol kar met 4.11 ratio diffs, se agterste as met suspension parte, te kon oor bou in die bakkie - maar dit sal 'n aansienlikke groter projek wees... sal darem lekker wees as my bakkie so kon flex soos my 4.5
Glo nie daar is 2.8 diesels in suid afrika nie? 4.625:1 ratio

Re: Diff ratios
Posted: 16 Nov 2016 21:52
by petrol
Fanus, ek praat so n bietjie onder korreksie maar as ek reg is het die hardbody 3.2d 4x4 uitgekom met h233 dif met 4.625 ratio limited slip
Re: Diff ratios
Posted: 17 Nov 2016 06:02
by Peter Connan
Onthou net die bakkie se as is fully free floating en die karre se aste is nie, so die bakkie aste is aansienlik sterker uit 'n vrag dra-oogpunt.
Re: Diff ratios
Posted: 23 Nov 2016 11:58
by SJC
For the H233B dif:
http://www.roadrunneroffroad.com.au/Dif ... Rear-.html
"A common upgrade when moving to larger tyre sizes is to fit the highest factory ratio available (4.625:1) to correct driveline gear ratio. Upgrading from 3.9 or 4.1 gears to 4.625 will give you better acceleration, and improved control when engine braking offroad."
Wrt ratio's for the H260 diff:
"We can help with crown wheel and pinions, rear 4.625 h260 price is $860.00 and Front h233b is $450.00
Rear is genuine nissan and front is Made in Japan Drivetech brand. please note there would be shipping cost on top depending your location
If you would like further info please feel free to contact us on 0409 376 166
Regards Anthony"