
Die 3.0 auto kom uit met 4.375-1 diff ratios so dit sal nie groot mods wees nie
Als hang van moelas af...sal maar pics post soos ek aan gaan
Sal dit nie moontlik wees om die diff internals van 'n 3.0 patrol bakkie se agterste diff (met difflock) oor te plaas in 'n ouer 4.2 bakkie se diff nie?Wilkie wrote:Ek is seker ek sal maar diff ratios vat nie betroubaarheid nie en ek is happy nou met performance met oorspronlike bande maar dis wanneer ek groter bande opsit![]()
Die 3.0 auto kom uit met 4.375-1 diff ratios so dit sal nie groot mods wees nie
Als hang van moelas af...sal maar pics post soos ek aan gaan
Mostly the auto box variations have the 233 and the manual box variations have the 260s.SJC wrote:...Which Patrol models got H233 rear diffs?
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest