Page 2 of 2
Re: Anti-sway bars.
Posted: 15 May 2016 12:06
by SJC
3" Nissan Patrol GQ GU Sway Bar extended Disconnects:
http://www.roadrunneroffroad.com.au/3-S ... atrol.html
Re: Anti-sway bars.
Posted: 15 May 2016 12:46
by Tinus lotz
Dawid has a gu the one with the Rd 28 left hand drive motor from pinetown that has that

Re: Anti-sway bars.
Posted: 16 May 2016 13:04
by Michael
Maak net jou eie, dis straight forward. Of extend net joune en bobs jou antie
Re: Anti-sway bars.
Posted: 16 May 2016 13:23
by SJC
Op die oomblik ry ek met al die sway bars af. net met cable ties vas gemaak op die oomblik.
Besluit nog of ek dit permanent moet afhaal. Toets eers die voertuig se hantering.
So far so good.
Re: Anti-sway bars.
Posted: 03 Jul 2016 14:36
by SJC
Sal baie interressant wees om te weet, hoeveel ry met:
1. voor en agter sway bars nog aan.
2. net agterste sway bar aan, voorste verwyder.
3. voor en agter sway bar verwyder.?
Moet sĂȘ my 4.5 voel nogal "top heavy" met die sway bars wat los is. Veral omdat ek meer gereeld die bakkie ry.
Re: Anti-sway bars.
Posted: 03 Jul 2016 19:51
by Michael
Ek het voor ons laaste Moegatle my agterste sway bars uit gehal. Het nog nooit my voorstes ingehad nie.
Voel nie veel anders as met hulle in nie. Dink as ek hom laai sal ek die "top heavy" gevoel meer ervaar
Re: Anti-sway bars.
Posted: 04 Jul 2016 05:47
by Jorrie
My Patrol se anti sway bars is nog in.
Re: Anti-sway bars.
Posted: 04 Jul 2016 09:36
by davidvdm
My "Safani" het met sy IFS geen verskil getoon toe ek die swaybar verwyder het nie, maar met die SFA en amper 200mm lift, voel dit baie top heavy.
Nou net besig om die diff bietjie te draai om Castor ook reg te maak, en sommer die montering punte vir die swaybar reg gemaak om die standaard MQ se swaybar terug te sit. Ek weet nie of hy gaan styf genoeg wees nie, maar dit kan net beter wees as geen swaybar.
Ek het nog die ou Sani swaybar, wat ek graag op die agter diff wil probeer maak werk.
Re: Anti-sway bars.
Posted: 04 Jul 2016 10:55
by Wilkie
My Patrol het ook nog alles op ....like dit so
