Page 2 of 6

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 18:00
by Reenen
En toe om die ou cab en engin uit te strip

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 18:12
by Reenen
En verder strip

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 18:26
by Reenen
Voor hub se kingpin bearings en wheelbearings word vervang
Bearing sizes:

30304

30209

LM501310



Seel: 88 65 7



Needle bearing: 42 35 16



Burfield seel: 138 148 7

Vergrygbaar by jou naaste bearing plek

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 18:35
by Reenen
Dummy engin en gearbox om te kyk of die regte engin en gearbox gaan pas/veranderinge te maak.

Dit is n straight drop in, slegs agterste gearbox mounting moet 50 mm skuif

Sump clearance op dif lyk ook goed.

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 18:38
by Reenen
Kry nuwe cab en loadbox reg

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 18:43
by Reenen
Begin darem weer na bakkie lyk.

Nou om elke liewe draaidjie, stukkie trim, en wat ook al uit die ou cab oor ye bou na nuwe een...

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 20:40
by Wilkie
,Ek voel jou pyn en stukkende hande
Watter enjin sit jy daar in?

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 01 Aug 2015 21:13
by Reenen
Mooi, ons maak hulle almal weer reg.

Td27, turbo intercooled, vanaf n Terano II

Besig met n safari stasiewa ook

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 03 Aug 2015 09:28
by ricster
nice work there !!!!

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 03 Aug 2015 10:44
by Herrie
Dit lyk of jy lekker werk!