Page 2 of 2

Re: ARB bumper for GU - R5500

Posted: 07 Sep 2015 09:35
by drean
More manne,ek is op soek na hierdie man wat die ARB bumper verkoop het Dis my Patrol wat hy gesteel het en my bumpers wat hy verkoop het As enige iemand vir my inligting van die man het en ook wie my bumpers gekoop het kontak my asb 0711512320

Re: ARB bumper for GU - R5500

Posted: 07 Sep 2015 10:17
by iandvl
drean wrote:More manne,ek is op soek na hierdie man wat die ARB bumper verkoop het Dis my Patrol wat hy gesteel het en my bumpers wat hy verkoop het As enige iemand vir my inligting van die man het en ook wie my bumpers gekoop het kontak my asb 0711512320
Drean - ek is jammer om hiervan te hoor.

Op die twede post op hierdie thread het ek mense gewaarsku oor die ou. Ek het hom gekontak toe ek die advertensie sien, maar ek het weggestaan toe ek gehoor het wie is dit ou.

Sterkte. Ek hoop jy kry jou 'trol en bumper terug...

Ian

Re: ARB bumper for GU - R5500

Posted: 20 Nov 2015 09:23
by drean
Hi guys do you perhaps know who bought this bumper?

Re: ARB bumper for GU - R5500

Posted: 17 Feb 2016 14:11
by drean
Hierdie is my bumper wat verkoop is