Tinus lotz wrote:Ok kom ons begin n lysie
Tommie
Tinus
Joshj
Michael
Marino ?
Andre ?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 27 Apr 2015 15:10
by Tinus lotz
Mooi Andre..daar is heelwat manne wat belangstel . Meeste kyk net vir verlof ens . Ons gaan mooi oefen op die river trip en dan groot gaan agter Yster aan .
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 27 Apr 2015 15:20
by JoshJ
In Mei maand se "Weg-ry" tydskrif is daar n paar top tips oor sand ry. Bl.18. Ek gaan dit solank memoriseer
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 27 Apr 2015 15:25
by iandvl
Ian ? :)
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 27 Apr 2015 17:51
by Tinus lotz
1 tommie
2 tinus
3 micheal
4 joshj
5 andre met leeu loop 2
6 ian
7 marino?
8 ettiene ?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 28 Apr 2015 19:17
by Stefan
Ek is voorlopig in
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 28 Apr 2015 20:05
by Tinus lotz
Tinus lotz wrote:1 tommie
2 tinus
3 micheal
4 joshj
5 andre met leeu loop 2
6 ian
7 marino?
8 ettiene ?
9 stefan
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 30 Apr 2015 15:09
by marakasmalan
1 tommie
2 tinus
3 micheal
4 joshj
5 andre met leeu loop 2
6 ian
7 marino?
8 ettiene ?
9 stefan
10 marakasmalan
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 04 May 2015 15:01
by Tommie
Maats.
Net so een van die duine wat ons gaan ry. Sal ook fotos van die kampplek en dam opsit. Indien julle wil visvang en jetski, of boot wil saambring om meer te ski. Is dit die plek om te doen.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 04 May 2015 18:14
by Michael
Daai duine lyk nogals wild!! Sal maar sien of die kool stoof daar op kom