Hybrid 4x4s are seldom a good idea. Only do the conversipm if you have to e.g. when the enjin has blown. You would be well advise to keep the vehicle as standard as possible.
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 17 Oct 2014 10:04
by Alex Roux
Wilkie wrote:Hi Guys,just my opinion
don't think conversions is simple,there is ALWAYS a clich...!!!!
I,ve been working on a 1980 Nissan Safari for the last 4 years,big ideas ,lexus v8 auto box etc etc
build the motor mounts and installed the v8,that was easy.....!!!
Then
sump hitting axle,lift suspension,ah propshaft to short,propshaft now hitting cross members,revcounter overreading and the list goes on and on.
End result,i have gone back to a recon L28 motor and standard gearbox and should have that vehicle running before end of this year Perfectly : http://www.patrol4x4.co.za/posting.php? ... =44&t=4943#
BETTER THE DEVIL YOU KNOW THAN YOU DONT KNOW
Have a blissfull weekend in your Pure Nissan
I must add, in my case the motor broke. I did not have the stomach for a revitalised crap engine. I went the Lexus route. The one good decision was to take it to someone strongly recommended on this job. All new pipes and new wires and sticking with native G-box. Lexus autobox not strong enough for the tough technical stuff.
Experience makes you pre-empt the sort of problems you mention.
Eg use the Lexus SUV's sump, which is shaped such that it misses the diff. Also to lift body, makes you avoid the propshaft problem.
If done properly, it is reliable all right. But it ALL depends on the builder.
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 17 Oct 2014 10:42
by BABELAAS
I must agree, modified is never as reliable as standard. A few years ago, I built up an old landcruiser with a chevy 350 V8. I bought the vehicle with the engine already fitted. Just swallowed money, I ended up spending double what I later sold it for.
ANYWAY THAT 4.8 is a legend
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 17 Oct 2014 11:25
by Alex Roux
There are conversions and then there are conversions
But a "spoeg en plak" conversion will come back to haunt you
Don't do it because it is cheap
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 17 Oct 2014 12:00
by Kagiso II
Quinten - Kontak vir Charles Duckett [hy is hier oppi forum .. net f*(*&^$#%^&*n skaars] Sy 4,8 het bietjie gaar gword agv 'n klein water probleempie .. hy sal kan doen met n 4,8 enjin [dalk het hy al begin oorbou .. ] maar vat maar n kans .
So terloops -- jy kan meer rag uit die 4,8 toor as uit n Maserarti V12
Terloops -- Hoe groot is die boot wat jy sleep ? :-)
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 17 Oct 2014 15:25
by Alex Roux
Kagiso II wrote:So terloops -- jy kan meer krag uit die 4,8 toor as uit n Maserarti V12
Yes, that reminds me - the clip about the Patrol verus Lambo:
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 17 Oct 2014 19:08
by Jorrie
6
Alex Roux wrote:
Kagiso II wrote:So terloops -- jy kan meer krag uit die 4,8 toor as uit n Maserarti V12
Yes, that reminds me - the clip about the Patrol verus Lambo:
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 21 Oct 2014 07:07
by Coltenator
Guys
Dankie vir al die terug voering.
Het Rob Green gekontak aangaande die supercharger en wag dat hulle
terug kom na my toe met n prys.
377kw / 675nm.
en ligter op brandstof.
Groete
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 22 Oct 2014 16:43
by marakasmalan
Koop a Safari as jy 'n speelding projek wil hê. Volschenk het dalk iets vir jou. Of 'n rolling chassis en bou 'n replica Jeep. Die V8 conversion gaan minsten 'n jaar neem voor jy die betroubaarheid bewys het om op lang trips te gaan.
Vir enige conversion, vat jou aanvanklike kosteberaming en verdubbel die koste. Tel dan nog 15% by. Dis die fundamentele wet van conversions. Indien jy twyfel kan jy dit teen lae koste toets deur jou elektriese grassnyer na petrol om te bou.
Maar ek dink jy het self die vraagstuk opgelos:
Coltenator wrote:
So die 4.8 moet gaan gehoop vir tussen 40 en 50 k.
Groete
Wie ook al 'n 4.8 wil hê, gaan dit uit 'n vraghouer vanaf Japan bekom teen 'n laer koste...
Ek sou jou aanbeveel om na die manne se aanbevelings te luister, van hulle dra nog pleisters en letsels van hulle eie ervarings... Maar as jy wil hobby, conversions bly lekker, duur, maar lekker.
Ek hoop jy besluit op die conversion - altyd goeie leesstof op die forum!!
Re: 4.8 Motor / Any interest
Posted: 22 Oct 2014 18:35
by Tommie
Quentin.
As dit pure krag is waarna jy op soek is V8 die enigste manier om te gaan. Ja dit is so dat n ombuing nie so betroubaar is soos die fabriek produk nie. Praat maar met ons wat al deur al die pyne is. Dinge soos uitlaatstelsels, suspensie, ratkas,branches ens. Daar is n klein huisie vol pyne en pleisters waardeur ons al gegaan het. Maar wanneer die eind produk reg is, magtig dan is dit lekker hoor.
Soos Alex tereg gese het, kry iemand wat weet wat hy doen. En die passie daarvoor het, en die oorlog is halfpad gewen. Ja dit kos altyd BAJA meer as wat jy eers beplan het, maar spaar nog n drie maande langer en betaal maar duurder, meeste van die tyd is daar n goeie rede hoekom die part duurder is. En wanneer n ratkas, motor of clutch uit is en oorgedoen moet word, maak sekker dat alles oorgedoen word, wanneer die betrokke deel uit is, maw, vat tyd en maak alles surgvuldig reg. Moet nie die goedkoop roete gaan nie, dit is nie altyd die uitweg nie.
Maar glo my, die satisfaksie van die 8 proppe se klank en genot van rou brutale krag is net in n ander klas. Soos my goeie vriend Thys al tereg opgemerk het...... Daai is die 2de mooiste klank!!!!!!
Die eeste mooiste mag ek nie op die Forum verklaar nie
Groete