Page 2 of 2

Re: Cylinder Head

Posted: 03 May 2014 05:39
by smi01466
Dankie julle. Ek sal dan beslis vir Graham kontak.

Re: Cylinder Head

Posted: 05 May 2014 09:07
by Michael
Gerhard

As jy vir my die head se partnommer kan gee sal ek jou n prys kan kry op n nuwe Nissan head vir plus minus 60% wat sy prys oor die toonbank