Page 2 of 2

Re: RoofRack (HomeMade)

Posted: 17 Feb 2014 19:02
by Peter Connan
Oom Mac, kyk liewer in die Pick & Pay, daar tussen die melk en die yoghurt! :blonde:

Re: RoofRack (HomeMade)

Posted: 19 Feb 2014 08:10
by NISMOnator
:rolling:

Oom Mac,

Makro verkoop ook. Dit is a milkshake :oldtimer:

Kan nie glo Oom het nog nooit een gehad?

Re: RoofRack (HomeMade)

Posted: 19 Feb 2014 12:34
by Herrie
Is die roofrack nou ook 'n milkshake of 'n drank :think:

Re: RoofRack (HomeMade)

Posted: 19 Feb 2014 17:55
by Kagiso II
Manne - maninne - ek het laas n milkshake gehad toe ik stannert 7 was in 1965. en in 1969 het ek n ice cream float gehad.
HOE de hoenner moet ik sulke fensi gutters kjen? my jongste kjent is 29.. laaaaaankal verby soettand treietz van Dad af.
Kleinkinners ?? Hulle drink Oros of Windhoek Light saam met Oupa :rolling:
Ek sal n masker opsit en MAKRO toe gaan en n box vol koop. en twee ekstra en jou arm draai om die rak by Jose en LOBO in Pta Wes te gaan aflaai - sodat hy hom kan maak pas op LOBO se kop :-)
[p/m my jou nommer ik jou kan foun]