Dit het gewerk, jammer oor die swak terugvoer. Waar my kar 1300-1400 geluier (idle



Dit is bietjie n "doen en kyk wat gebeur" met my 4.5. Daar is niks liggies wat aangaan of flikker as n mens dit doen nie. Ek het al drie prosedures maar 2 keer gedoen net om seker te maak. Vat gelukkig nie lank nie. Ons was so 2 weke terug in die Drakensberge en my petrol verbruik was 6-6.5km/l.
Ek dink dit is iets wat n mens saam met elke diens kan doen net om seker te maak alles is 100%
Hoop dit help Tim