jules hulle kos dieselfde as stt maar het sagte sidewallsJules wrote:Try die Cooper ST Max dit gaan verseker my volgende band wees
Shalom

jules hulle kos dieselfde as stt maar het sagte sidewallsJules wrote:Try die Cooper ST Max dit gaan verseker my volgende band wees
Shalom
Frans ek stem saam die look is nice maar wanneer ek dieselfde roetes doen as met bf at gaan dit baie beter en wanneer ek briek op n nat pad dan stop hulle ook . Met die dat ek so baie in die bosse werk het ek baie respek vir km2 gekry die sekel bosse in thabazimbi het my ander tyers kwaai pakslae gegee maar myne was sharp ek het nou 140000 km op my hilux en gaan nog kry .ek worry nie oor die lawaai nie want ek draai net die radio harder!!!tour de frans wrote:Ek ry met km2 bande. Seker nie die regte band vir teer of nat nie. Die goed raas meer as n pad band. Hulle skud van tyd tot tyd.
Hoekom ry ek hulle? Ek laaik die look!
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest