Page 2 of 2

Re: Pro Comp Extreme A/T 31 x10.5R15

Posted: 13 Aug 2012 05:44
by Gerrit Loubser
Hello Jules. Bly dat jy Ponta en jou nuwe bande geniet het.

Wat het jou vriend met die Pajero dan verkeerd gedoen? Banddruk? Pajeros sukkel normaalweg nie met sand nie, tensy die terrein baie ongelyk is sodat hulle op middelmannetjies begin skuur of so iets. 'n Sleepding verander natuurlik 'n 4x4 gou-gou in 'n 6x4 en maak banddruk meer krities.

Re: Pro Comp Extreme A/T 31 x10.5R15

Posted: 13 Aug 2012 09:18
by Jules
Hi Gerrit ek dink ons moet Frans volgende keer saamvat Bainage toe of sommer net daar by RBM op die sand vat ek is nie seker of hy presies weet hoe sy 4x4 stelsel werk nie, ek ken ook nie die Pajero nie so vir my is al daardie fancy goed n bietjie Grieks

Shalom