

Sy was boos, maar toe sy hoor die versekering het betaal, toe is dit baie beter!! Die Patrol is nou klaar. Vir nou. Met die volgende stel bande sal ek opskuif 285's toe. Die ding gee my rerig baie plesier. En dis iets wat die familei saam kan geniet.

Nou is die volgende ding Tuli blok toe in Botswana. Dis lekker naby van Pietersburg af!! 220km, dan is jy by die grens!! Ek kan nie wag nie!!