Re: Safari Diff required
Posted: 21 Jul 2009 21:05
Dankie Kagiso,dis soos ek gedink het.Die Hi Lux is so gebou,maar ek verkies die 'shackels' aan die voorkant.Ek het al die shackels so verleng.Nie een van hierdie metodes sal verhoed dat die voordiff buig nie.Ek eksperimenteer nou met 'n agterdiff te modifiseer om voor te sit,dan behou ek die LSD ook.Sny die een tube korter,gebruik die voorste tubes,kry jou angles en lengtes reg----sweis.Nou kan jy makliker versterkings doen op die banjo en besluit of jy bladvere bo-oor die diff wil plaas--2,5" suspensie 'lift' 
