Page 2 of 5

Re: Intercooler

Posted: 15 Dec 2011 07:21
by Tinus lotz
:thumbup: :thumbup: lyk baie netjies!!!moet jy nie maar n bietjie gas ook daar inspiut nie!!!! :rolling:

Re: Intercooler

Posted: 15 Dec 2011 08:41
by Grootseun
Gas - nee ek kan nie dit gaan die water methanoll injection teenwerk - :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Intercooler

Posted: 16 Dec 2011 23:40
by Grootseun
Ok so hier is die finale produk - Intercooler fitted , bonnet scoop enlarged ( tot ek jan nuwe een laat bou ) , oil catch can fitted en sommer ter selfde tyd van n klomp onooglike brackets en crap ontslae geraak
Sal more n elektriese waaier gaan soek wat onder cooler kan inpas en dit installeer vir daai low range dae
Feedback sover - kry nie my EGTs bo 630 grade nie en selfs om dit reg te kry moet ek soos n maniak ry , cruise op snelweg teen 120kmph is dit so 400 grade en daal dubbeld so vinning as vantevore , baie tevrede en die catch can sal die intake mooi skoon hou

Re: Intercooler

Posted: 18 Dec 2011 20:11
by Grootseun
Het vandag bietjie uit gery De Wildt toe met die troll en die nuwe cooler op , erg beindruk met die EGTs op oop pad , gaan net die cooler verder isoleer vir die heatsoak en ook n fan onder hom inbou

Re: Intercooler

Posted: 19 Dec 2011 08:39
by David
Moet lekker wees om te weet daai EGT's is onder beheer! :thumbup: Het al foto's gesien van ouens wat die fan bo op die cooler vassit en baie tevrede is met die resultate. Wat beplan jy om die heat soak te verminder?

Het jy nou meer turbo 'lag' met die groter cooler of is dit maar baie die selfde?

Re: Intercooler

Posted: 19 Dec 2011 19:32
by Grootseun
David , die turbo lag is baie min indien enige , die pype is in werklikheid aansienlik korter en omdat ek speel van klein na groot na klein kry ek waarskynlik n effense venturi effect wat di elugspoed verbeter
Ja n fan is in wording om onder die cooler in te bou
Isolasie - ek dink daraan om Thermal Isolation Foam op die tanks te plak om die heat soek te stop en dalk die exhaust te wrap om ook te help om daai hitte weg te hou

Re: Intercooler

Posted: 20 Dec 2011 06:39
by David
Netjies :thumbup:

Re: Intercooler

Posted: 20 Dec 2011 13:27
by Kagiso II
ek het die affere van watsekante af bekyyk - BOEZMAN se intercooler sit voor agter die "gril" en dit blyk steeds die beste posisiseie te wees [ewentwel het Gerhard by SAC annerdag laat blyk dat dat hy sy 3.0Di bakkie se intercooler ook gaanskuif na voor, nie meer bo op die enjin nie]
Op die wyse is is die lug wat deurkom altyd koeler as die wat bo op die enjin moet deur

Dis noui maar hoe die simpel outoppi dit sien - kan verkjeerd wees ook ??

Re: Intercooler

Posted: 20 Dec 2011 15:40
by Grootseun
Front mount intercooler kry coller lug ja maar in my opinie te veel turbo lag
My pype is korter en agv die effektiwiteit van my intercooler is my EGTs baie af
Daar kom bowendien nog n fan onder die een in en n groter scoop in jan , dalk ook in 2012 DEI se Co2 spray vir cooling wie weet
Elke ou het maar sy voorsmaak ne

Re: Intercooler

Posted: 09 Jan 2012 14:58
by Unkredible
Looks great! Total cost?
What did you do with the sensors which are on the standard intercooler?