Een van twee dinge.... Grou twee slootjies waar die wiele in die motorhuis inloop

Blaas die wiele af tot hy pas...

Persoonlik dink ek die beste lang-termyn plan is om 'n lekker hoe afdak voor die garage (waenhuis?) te bou, met 'n Fredlin Hoist. Die rede hoekom ek dit se, is dat 'n dakrak nie leeg moet bly nie, want as hy leeg bly dan het jy hom in elk geval nie nodig gehad nie, en sodra hy nie meer leeg is nie, kom die probleem terug.JG Shields wrote:As ek jy is grawe ek twee slote on die motorhuis se vloer. Dis jou wiele wat te groot is, nie die dakrak wat te hoog is nie.....
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests