Page 2 of 9
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 15 Aug 2011 08:02
by PECS
Jules, geen training nodig, dis baie maklik om the doen, ons solenoid se coils is nie polarity sensatief nie so die bedrading kan enige kant om gaan solank jy die twee drade per kant saam hou, die vacuum pypies is ook maklik maar as jy dit deurmekaar kry kan jy dit net weer om swop, kyk vir 'markings' op die ou unit - soos in, out, exh, a-port, b-port ens. Die MAC valve is gemerk met n IN, EXH, A en B, sover ek weet het Rudolph sy MAC self ge-instaleer so ek's seker hy sal ook met graagte n vraag of twee kan antwoord vir jou.. Vra maar gerus as jy enige ander advies benodig..
Riaan.
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 18 Aug 2011 08:41
by Jules
Hi Riaan
Sal jul Durban tak ook daardie MAC solenoid aanhou?
Shalom
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 18 Aug 2011 15:59
by Jules
Ek het my MAC solenoid bestel, my skoonseun tel hom more op dan sal ek hom volgende week insit
DANKIE RIAAN VIR PUIK DIENS !!!!!!!
Shalom
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 18 Aug 2011 16:03
by PECS
PM Sent..
Just in case anybody else is wondering, we are in JHB, we have three other branches - Durban, Capetown and P.E. so we can cater for all the forum members.
Dis net n plesier Jules, jy gaan nog lekker offroad met die vacuum na die diff wat nou gesort gaan word. Laat weet maar as ons op enige ander manier kan help.
Groete
Riaan
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 22 Aug 2011 13:15
by Jules
Received my MAC solenoid , nou moet ek dit insit sodat ek n volle werkende difflock het sonder om bonnet ooptemaak.
Shalom
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 23 Aug 2011 07:52
by PECS
Jules wrote:Received my MAC solenoid , nou moet ek dit insit sodat ek n volle werkende difflock het sonder om bonnet ooptemaak.
Shalom
Jules, bly die valve is veilig by jou.. Laat weet hoe werk die oukie sodra hy geinstaleer is..
Groete.
Riaan.
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 23 Aug 2011 08:07
by Jules
Gerrit, Gerrit kom in asb, ALL STATIONS CALLING GERRIT
Shalom
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 23 Aug 2011 08:52
by Gerrit Loubser
Hello Jules,
Ons kan seker kyk oor die naweek. Hoe laat kom jy Vrydagmiddag uit die gruisgroef uit

?
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 23 Aug 2011 09:09
by Jules
Pay Vrydag so ek behoort enige tyd vanaf 13h30 beskikbaar te wees
Shalom
Re: Diff-lock (vacuum solenoid) problems? - We can help..
Posted: 27 Aug 2011 17:44
by Jules
Die WEN KOMBINASIE van n Meganiese Ingenieur( Gerrit ) en Rekenmeester ( Jules ) , het hierdie instellasie beplan en uitgevoer met presiesheid van n ortopediese chirurg. Moet nog finale vasmaak doen tans met cableties vas, sal fototjie plaas. Ons het die oorspronklike hitachi housing gebruik en dan gaan ek n staal plaatjie daarop vassit en die MAC Solenoid dan vasskroef.
Het Vrydag middag die difflock gaan toets na alles gekonnekteer is en hy skop in en skop uit soos mens die kontrole skakelaar draai, interresant wat ek en Gerit ook getoets het is dat die GQ SE DIFFLOCK KAN AANSIT SONDER DAT LORRIE SE 4X4 INPLEK IS. Gerrit se 4.5 en ek glo die 4.8 ook, kan slegs difflock inskop indien lorrie in 4X4 is.
Na die getoets van die difflock het ons HAPPY

HOUR by die waterfront geniet.
Thanks Gerrit ek waardeer jou insette
Shalom
Jules