Page 2 of 2
Re: AAWDC - Calling ALL 4x4 Owners
Posted: 02 Jun 2011 15:37
by Kagiso II
CAPE TONIANS [Kapenaars] Capies & Kaapse narre - : WAT gebeur die naweek tov die Omgee geleentheid???
Ek is hier in die Kaap [Tot Sondag - en sou tog graag iewesr wou meedoen??
Re: AAWDC - Calling ALL 4x4 Owners
Posted: 02 Jun 2011 18:25
by Herrie
Mac die ouens in George hou ook die Charity Run Saterdag!
Re: AAWDC - Calling ALL 4x4 Owners
Posted: 02 Jun 2011 22:35
by Kagiso II
dis bikkji 400 km hier vanni Kaapsestad af ... Ek sal maar op Clifton gaan chill [
Re: AAWDC - Calling ALL 4x4 Owners
Posted: 03 Jun 2011 07:22
by Herrie
Dit sal defnitief "chilly" wees met die reen en koue - geen meisies in bikinies nie

Re: AAWDC - Calling ALL 4x4 Owners
Posted: 05 Jun 2011 19:17
by Herrie
Ons het 'n bietjie ondersteuning gehad by die Charity Run gister. Daar was so 4 Hilux 4x4 klub lede, 10 Land Rover eienaars en 10 Nissan 4x4 Klub lede.
Daar was daren 3 Patrols daar - myne, Chuck en die LA Sport/Leisure Wheels een.