Page 2 of 2

Re: DIY Canopy

Posted: 09 Dec 2010 09:10
by KOOS BEST
Stinger , dit is die mooiste, BESTE en PRAKTIESTE canopy in die land, sonder twyfel.
Absoluut uitstekend. :salute:
ek hou van die manier wat jul gebruik om gewig te beperk met al die gate.
WELGEDAAN :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Re: DIY Canopy

Posted: 13 May 2013 14:11
by johanford
Dit is voorwaar baie netjies gedoen. Ek het na baie ondersoeke en planne gekyk en idees gekry en is tans besig om ook vir my ou trokkie een van hierdie kappies te bou. Om een te gaan koop is net te duur. N mens kon die goed mos self maak en bou na jou eie uitleg en denke. Ek plaas fototjies soos wat ek vorder.

Groetnis tot later :thumbup:

Re: DIY Canopy

Posted: 13 May 2013 14:56
by Mark Greenhill
:thumbup:

Re: DIY Canopy

Posted: 13 May 2013 16:56
by Carel
Hierdie canopy lyk baie goed en prakties. Ek kon nie 'n canopy vir my Safari "van die rak" af koop nie en het ook besluit om my eie te bou. Ek het besluit op 'n volle agterdeur en enkel voordeure en hier is hy.
Die raam is 25 x 25 tubing
Die raam is 25 x 25 tubing
CanopyRaam.jpg (150.23 KiB) Viewed 3789 times
Ek het op plaatmetaal parte besluit
Ek het op plaatmetaal parte besluit
CanopyParte.jpg (196.07 KiB) Viewed 3789 times
Ook gerond tussen dak en sykante
Ook gerond tussen dak en sykante
CanopyGesweis.jpg (158.91 KiB) Viewed 3789 times
CanopyVerf.jpg
CanopyVerf.jpg (163.96 KiB) Viewed 3789 times

Re: DIY Canopy

Posted: 13 May 2013 17:22
by Carel
Peter, FurnLocknslide is die verspreiders van sliders en hulle is daar in Randburg/Woodmead area

Re: DIY Canopy

Posted: 13 May 2013 17:42
by Peter Connan
Dankie Carel

Re: DIY Canopy

Posted: 13 May 2013 18:34
by Jorrie
Louis
Welgedaan. Dit is nou werklikwaar 'n netjies stukkie werk. :thumbup: