G-Man
Ok great - ek gan sommer eendag net bietjie n drive uitvat daar na jou toe - wil sien waar jy is en wat jy jouself mee besig hou
Maar moet eers wag vir wiele - Patrol se diff is uit en my kar is Burnco toe vandag - n kontrakteur se verwers het gedink my kar sal mooi lyk met hulle wit verf spatsels op

- nou moet hy maar k*k en betaal!!!
Sal jou bel voor die tyd - ok??
