BANG!!! - DEAD!!!!

Showcase your baby
Post Reply
User avatar
Eben Knoetzen
Junior Member
Junior Member
Posts: 13
Joined: 23 Nov 2009 16:04
Full Name: Eben
Nickname: Eben
Home Town: Bellville, CT
Current 4x4: Landcruiser 4.5 GX
Home Language: Afrikaans

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by Eben Knoetzen »

Blixem, dis genoeg om n mens mal te maak. Sterkte Piet en ek hoop jy kry volgende week goeie nuus. Dis tyd dat ons n slag weer QQQ .
Afrika issie vir sussies nie!!!
User avatar
Saltman
Moderator
Posts: 281
Joined: 04 Apr 2009 16:03
Full Name: Herbie Hellstrom
Nickname: Saltman
Home Town: Durbanville, Western Cape
Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5
Home Language: Afrikaans / English / German
Location: Durbanville, Western Cape

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by Saltman »

More Pieter
Ek volg nou al 'n rukkie jou storie en kon nie meer stilbly nie, so my innige simpatie!
Ek kan nou nie saampraat oor die Nissan diesel nie, daarvoor ry ek 'n 4.8 PETROL. Maar moenie te veel verwag van Nissan SA nie!

Ek is deur 'n soortgelyke skielike stop met my Land Rover Disco Tdi.
Al wat ek kan se is byt vas! Ek het destyds besluit om die Tdi masjien reg te maak. Met die LR was dit 'n redelike maklike keuse aangesien parte redelik vrylik beskikbaar is en baie billik ook. MAAR, dit het my 'n jaar geneem om alles weer uit te sorteer dat die voertuig weer loop soos ek wil he!
Ek het die meeste gesukkel met die fyn instellings - dieselpomp volume en tyd ens.

Ek moes ook my Hilux D-4D se injectors laat vervang, maar gelukkig het Toyota nie pyne gehad nie en is dit sonder 'n gemor vinnig vervang.

Die gevolg is dat ek ietwat genees is van diesel for the time being! Ek is mal oor 'n diesel se torque, maar kan doen sonder die ander probleme ... soos vuil diesel ens.
Nou geniet ek maar die petrol se krag en geen vibrasies en betaal maar die plesier by die petrolpomp!

Voorspoed en hou ons op hoogte.
Herbie
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by Pieter du Toit »

Dankie Saltman en al die ander - aar die kat is uit die sak!!

Nissan SA phoned me this morning. There verbal answer (I am still waiting for them to supply me with a written answer) is as follows:

They are not going to repair or replace my Patrol'e engine - for mainly two reasons:

1. The vehicle is well out of its warranty period and was not serviced with Nissan thereafter but an RMI dealer.

2. Nissan SA is (take note!!!) not aware of any problems with the 3.0 diesel zd 30 motor on these models as claimed in my letter!!!

That was it - that was the answer I got from them - short and sweet!!!

I was told upfront if I am not happy with their decision I am welcome to go to the Motor Industry's Ombudsman. Does that sound like a challenge to you guys???? :think:

I am devastated - but not planning on leaving it there. I am waiting for their written communication to come through.

Regards
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by JG Shields »

Pieter, ek is nie 'n regsproses expert nie...MAAR...ek dink die ombud moet maar betrokke raak. Hulle prosesse en inligting boublokke word so saamgestel dat die verweerder (NISSAN) nie die simpel antwoorde kan gee wat hulle hier geen nie. Inteendeel, al wat hulle eintlik vir jou gese het is dat hulle alle skuld ontken, nie kennis dra van soortgelyke probleme nie en die bal terug gegooi vir jou om hul skuld te bewys. Indien hulle erken het hulle weet van probleme, dan sou hulle al halfpad aandadigheid aan jou skade ook erken het. Hulle sal dit nooit doen nie. By implikasie het hulle dus sommer vir jou 'n regsproses begin. Ongelukkig is dit 'n proses waarin hulle die klient wil ontmoedig om verder te gaan met stappe.

Sterkte!
Patrol fan!
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by Pieter du Toit »

Hello JG,

Ek stem saam met wat jy hier se - en dit is genoeg om n mens te ontmoedig - want hoe lank dink jy kan so iets duur??

Ek het n klag teen Motorite gaan le by die versekerings ombudsman omdat hulle slegs 50% van die eis oor my difflock uit betaal het - dit het ek al die 15de Julie 2009 by die ombudsman aangegee. Daardie saak is nou nog nie afgehandel nie - dis nou 10 maande later!!!

Die probleem met n organisasie so groot soos Nissan SA kan hulle vir jou so rondvoeter dat dit maklik n jaar plus kan neem voor enige werklike voderings gemaak word - dat ons gewone mense maar gewoonlik halfpad opgee - want dis nie die tyd, ergenis en geld die moeite werd nie - en dis wat hulle weet en wil he. Hoe dink jy vir een oomblik gaan my Patrol lyk as ek hom nou vir n jaar of langer net moet laat staan!!!

Ek is werklik baie gefrustreerd en weet nie regtig lekker wat my te doen staan nie. Ek kan nou die fight begin - of my hand in my sak steek en self my kar laat regmaak - en hopenlik kan ek hom weer in n lopende toestand kry voor Des 2010 - wanneer ek weer graag met verlof wil gaan.

Lekker tameletjie ne!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by Herrie »

Is daar 'n moontlikheid om die storie na Nissan Japan toe te kan stuur?
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 611
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by AndriesS »

Dit is die ongeluk met on regstelsel, alhoewel ek nie die Amerikaner se manier goedkeur nie sou daar baie meer "incentive" gewees het indien die ombudsman nie net vir die engine skade die verskaffer wou reg sien nie maar ook vir verlies van gebruik of huur van soortgelyke voertuig vir die periode en ook die verlies van waarde vir n jaar wat item nie gebruik kon word nie. En ook sekondere skade as geveolg van onbruik soos remstelsels ens.

EK dink die local verskaffers doen ook nie rerig al die "re-calls" nie, ek kan verstaan as Nissan sou se dat in die tydperk was daar sekere recalls gewees en jou engine het dit nie gekry nie dat hulle niks gaan doen nie.

Maar nou ja, slegte nuus ons koop die goed en as dit buite warrenty faal dan kan die verskaffer se hulle gee nie om nie en hoef dit nie te diens nie, daar is geen kontrak wat ek van weet dat hulle selfs part vir langer as x jaar moet verkaf nie . Dit gaan alles oor produk image en die onderhoud vand ie image. In die markte waar dit wel n nadeliggeimpak kan he gaan hulle baie meer doen, ek dink dit is die rede hoekom Ozland so dashboard en dies meer vervang. Nissan Patrols verkoop 10talle meer as hier.

O ja Frans ek het vandag eers jou post gesien- ja ek het gepraat van die bakkie wat geknak was.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by tour de frans »

Daar is n wet wat se n fabriek of verskaffer moet parte voorsien vir 20jaar na n kar op die mark gesit is.Ek weet net nie watse wet nie maar dit bestaan.
Pieter ek weet dit help niks vir jou nie,maar ek stem saam met JG.Dit lyk ook of hulle tyd koop tot jou tyd op is en jy maar self moet knars.Ek sidder net om te dink as dit n voertuig was wat n inkomste maak.Jou kar staan al n maand.Ek dink dit is baie swak van Nissan om die storie uit te rek en dan jou basies onder jou agterwereld skop.Dis waar manne moeg raak en ander produkte ook koop,net oor klantediens.
Anyway baie voorspoed Pieter,ek staan reg aan die kant,my spanners blink.

Johndough,as dit die isuzu was,ek het hom ontmoet..... hy het n lekker fight opgesit.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 611
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by AndriesS »

Frans dit is reg , was n Isuzu gewees. Ja sit is moelik veral as dit jou daily driver is. Ek wonder hoeveel verskaffers handaf die 20 jaar, ek weet die Mazda MX5 van ouds se bak panele was amper onbekombaar minder as 5 jaar nadat hy nie meer gemaak is nie.

As n mens die geld gehad kon n mens seker probeer het om die engine uittehael tot by die turbo en dan laat seel het en n ander ingesit het. dan kan die engine nogsteeds as bewys stuk dien maar dan sal die punt ook ook betwis word in die hof. In die SA environment het min mense die geld vir n ekstra motor en dan nog speel ding en net dalk sal die hof onder die "gemiddelde man sal" in jou guns beslis.

Dit is ook moeilik om n "experienced " legal team in SA bymekaar te kry wat al met die goed te doen gehad het.
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Post by Stefan »

Miskien moet jy vir Carte Blanche consumer betrokke kry.
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests