(9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Ek het nie die Koordinate nieSJC wrote:Lyk darem of dit nie te koud gaan wees nie...![]()
P.S> Dirk jy het op whatsup pin vir petrol stasie naby rivier ingang gestuur, maar ek kan dit nie op my foon oop maak nie.Kan jy miskien die koordinate ook hier pos?
Is dit op die R81?
Ek gaan vanaf Tzaneen, se rigting kom... miskien sal ek sommer in Tzaneen of Modjajiskloof vol maak.

Die petrol stasie is egter waar jy afdraai van die R81 na die rivier toe (op die hoek van R81), jy kan hom nie mis nie.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Ok, dankieoffroadbiker wrote:
Ek het nie die Koordinate nie![]()
Die petrol stasie is egter waar jy afdraai van die R81 na die rivier toe (op die hoek van R81), jy kan hom nie mis nie.


PS wie was al by die "sunland big baobab" gewees?
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Vir my lyk dit of jy met R36 gaan kom, regs draai op R81 om by rivier te kom???
Rooi teerpad
Groen grondpad
Rooi teerpad
Groen grondpad
- Attachments
-
- GoogleEarth_Image.jpg (235.03 KiB) Viewed 2323 times
-
- GoogleEarth_Image.jpg (230.38 KiB) Viewed 2324 times
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
vat hierdie pad:

Het hom 2 jaar terug ook gery, kannie onthou of dit grondpad was nie. 
Last edited by SJC on 08 Aug 2017 08:54, edited 1 time in total.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Ok as jy daai pad vat, is die Garage 9km na links (Rigting R81), so jy kan maar besluit of jy die 9km wil ry en vol maak.....
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- arnosl001
- Full Member
- Posts: 42
- Joined: 07 Mar 2014 12:12
- Full Name: Arno Slabbert
- Nickname: Arno "Panda"
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Hi Manne jammer ek sal dit nie kan maak nie.
Dinge werk net nie uit vir my die jaar nie hopelik sien ek julle volgende jaar.
Groete Arno Slabbert (arnosl001)
Dinge werk net nie uit vir my die jaar nie hopelik sien ek julle volgende jaar.
Groete Arno Slabbert (arnosl001)
Arno Slabbert (Panda)
2005 Patrol 4.8 GRX
BFG Muddys
Snorkel
2005 Patrol 4.8 GRX
BFG Muddys
Snorkel
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
As ek so na jou prentjie kyk en vergelyk met myne weet ek nie of my rivier ingang dieselfde as joune is nie?offroadbiker wrote:Ok as jy daai pad vat, is die Garage 9km na links (Rigting R81), so jy kan maar besluit of jy die 9km wil ry en vol maak.....
dink joune is by die rooi kolletjie?
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Jy is def op regte pad, en dit is die selfde plek, nie die rooi kolletjie nie, onthou dit is by daai brug wat se Woester.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 985
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Fanus, ek en trudie het opad river trip toe met ons eerste trip by die sanland boabab om gegaan. Dit is nogals n belewenis.
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests