
'n Hilux het eintlik net vier spannergroottes nodig: 12, 14, 17, 19. Dit beteken 'n "ratchet" met 'n verlengstuk, vier sokke en vier ringspanners om die Hilux aan die gang te hou.
Watter spannergroottes kort ek vir die Patrol?
BAIE BAIE DANKIE!!! DIT IS WAT EK GRAAG WOU HOOR!Peter Connan wrote:Daai selfde vier Hilux-spanners gaan 90% van die Patrol ook kan los of vas maak.
Kyk net wat jy nodig het om die battery los te maak, dit kan dalk 10 en/of 13mm wees
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest