Welkom op die Forum Maginty...!!!! nice om nog n newbie by te kryManie Lombaard wrote:Hi Guys, MAGINTY is in, We gonna join u guys. One day only, Day visitor and will have three passengers. (Four total)

Wilkie wrote:Welkom op die Forum Maginty...!!!! nice om nog n newbie by te kryManie Lombaard wrote:Hi Guys, MAGINTY is in, We gonna join u guys. One day only, Day visitor and will have three passengers. (Four total)![]()
offroadbiker wrote:Dankie Fanus
Onthou asb almal dis slegs kontant - geen kaart fasalitieite beskikbaar!!!
07h30 Saterdag more - wil 08h00 begin ry.... hopelik sal die Kampers sorg dat daar n koffetjie reg staan
Ek stem saam Alex...maar ek dink iemand wil skole sokker op DSTV repeat gaan kyk in die agter middag.....Alex Roux wrote:offroadbiker wrote:Dankie Fanus
Onthou asb almal dis slegs kontant - geen kaart fasalitieite beskikbaar!!!
07h30 Saterdag more - wil 08h00 begin ry.... hopelik sal die Kampers sorg dat daar n koffetjie reg staan
Hi Dirk
Om 8vm tebegn ry is nog ambiseus vir die ouens wat inkom vir die dag.
Hoekom moet ons onself so straf?
Wat van 9:30?
Tweedens, wat is die plan vir die dag?
Ons hoef nie 'n gedetaileerde aganda te he nie, maar hoe lank gaan ons ry, en wat gebeur daarna?
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests