Ag nee mens doen nie river trip met n sleepwa nie.....gaan nie werk nie ons gaan bykans 40 voertuie wees en die lekker van die trippie is om saam die rowwe plekke te ry ....met n trailer ga die hele klomp heeltyd moet trailer probeer help recover ect ....
Almal kan doen wat hulle wil daar is nie regtig reels nie maar n trailer in die rivier ga nie werk nie .....daar is oor genoeg showers ect tussen ons ens jou patrollie n tent n steak of twee en n bier vir later ......daai werk mooi