

Ek vermoed daai ding - ek het 'n "ARB air locker "agter in my Patrol...TijmenvdS wrote:Kan mens n difflock op n LSD diff installeer of moet mens net n ander diff soek. Ek het 4x4Megaworld ge-email vir n kwotasie maar groot verrassing hulle het nog niks laat weet nie.
Jy kan NA engines op tel vir so 20 of 25k ek dink, TD42T engines vir so 45k en op en die engines wat ek bou is 65k fitted.SJC wrote:Wat prys 'n TD42 engin? .... 30-40k?
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests