Wat ek op nippertjie besluit het om te doen ...was om my groen Patrol met die 4.8L enjin toe te rus en die goue Patrol met my oorspronklike 4.5L toe te rus..
Die groen Patrol het klaar baie modifikasies in gehad soos ek dit wou gehad het en het die groot 4.11-1 diff ratios
Die goue Patrol het klaar 4.375-1 diff ratios in wat lekker sal werk met die 4.5L enjin
So die naweek word enjin oorplantings gedoen en hopelik sal een van die twee weer petrol drink voor maandag....









geniet JULLE naweek