
Moet wees 16 en nie 76...
Môre Jorrie - nee man, "finger trouble" gewees. Soos daar by my eerste post gesê.Jorrie wrote:George
Mis ek iets 285/75/76 vs 285/75/16 or 285/75/17? Ek verstaan nie nie mooi die 76 nie.
Ek moet eerlik wees, ek was nooit 'n BFG fan nie - volgens my te hard gewees om mee te ry en te duur. Dit is nog baie, baie early days met die KO2's op, so ek gaan nie nou uitsprake maak nie. Wat wel waar is, gister nadat ons die bande opgesit is en 'n ent terug huistoe gery het, maak Marietjie die opmerking dat dit voel of ons 'n nuwe kar ry, so sag loop die kar met die BFG's. Ook, prysgewys, die BFG's was strate goedkoper as bv General MT's en Cooper ST Maxx.Jorrie wrote:Ek oorweeg ernstig om na die nuwe BFG ATs oor te gaan.
Cooper st maxx en stt pro word net gewaarborg vir 50k kms.Jorrie wrote:George
Mis ek iets 285/75/76 vs 285/75/16 or 285/75/17?
Ek verstaan nie nie mooi die 76 nie.
Ieder geval dink ek jy het die regte besluit geneem. My 285/75/16 Cooper ST MTs het nou so 50 000 km op en begin wys ernstige "wear 'n tear". Ek het beter kms van hulle verwag.
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest