Daar is 'n mooi groot artikel (12 bladsye)oor die Patrolforum se ekskursie na die duine in die Noord-Kaap op bls 34. Welgedaan manne! Ek dink Nissan gaan begin spyt word dat hulle nie aktief deelneem nie.
Daar is nog 'n artikel oor Faan Du Plessis of is dit nou Faan Du Toit se supercharged Patrol op bls 32.
Last edited by Jorrie on 25 Apr 2017 18:24, edited 1 time in total.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Jip dis omtrent n Nissan uitgawe, 3 Nissans op die voorblad en bo die Noord Kaap trip en Faan is daar nog n bladsy oor Moegatle en lyk amper soos Ian De Villiers wat voor ry?
Michael wrote:Jip dis omtrent n Nissan uitgawe, 3 Nissans op die voorblad en bo die Noord Kaap trip en Faan is daar nog n bladsy oor Moegatle en lyk amper soos Ian De Villiers wat voor ry?
Ekke ? Twyfel sterk. Ek lurk gewoonlik in die agtergrond...
Ek sien nog nie die nuwe ene hierso by ons nie, en ek is nou baie nuuskierig.... Het iemand dalk n pic ?
Ian de Villiers
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: AG149
Mooi man ek is bly Evan het alweer n great artikel geskryf ....duidelik praat ek te veel want hy haal my aan oor van my sê goed ....wens so ek kon saam swazi land toe julle moet groot gaan
Faan se 4.8 artikel is ook nice .....wonder net of daar darem een op n vloer erens is as iemand n nuwe een wil koop ????
Ek het die Nissan man by 14 Januarie se Tydmors-dag gewaarsku hy gaan 15 Patrols moet reghou om te verkoop na die Wegry artikel van die duine.
Nou gaan hulle sukkel.
En dink net wat hulle kon bereik het as hulle maar net die Y62 saam gestuur het om te gaan ry....ai, ai, ai
Nissan Sa is so deurmekaar soos kots in n tuimel droër....
Hulle voel niks vir hulle fans nie ook niks vir hulle products nie
Ons het hulle gesê daai tipe reklame kan geld eintlik nie koop nie maar anyway ....