I am curious, who are staying in my area? I am in Jeffreys Bay.


Maybe we can get together sometime?


Fanie
Hi Clemslabbert,ClemSlabbert wrote:Fanie ry jy die wit 3L diesel in J-bay ,ek dink ons het al gepraat daar by die strand.Ek ry ook nie n Patrol nie maar sal nie omgee as daar n wit 4.2 t d in my motorhuis kan staan nie, is nog tevrede met die wit 2.8 Pajero
Hi Saltman,Saltman wrote:Hallo Fanie
Sal jou daar sien oor die einde April se lang naweek as my planne reg uitwerk.
Woon innie Kaap, maar my skoonma bly in Humansdorp en vriende woon in J-Bay.
Ek wil nog Brakkeduine gaan ry met die Patrollie.
Miskien moet ons nader aan die tyd iets probeer reel?
Lekker naweek
Herbie
Is jy dan 'n apteker, Fanie?Fanie1 wrote:Kom loer in by die apteek in midde-dorp, sal jou graag wil ontmoet![]()
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests